{"product_id":"9781485900528","title":"Dagboek van 'n vreeslike vriendelike outjie Rowley Jefferson se Joernaal","description":"\u003cp\u003eGreg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie  skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal  laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wêreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jeff+Kinney\" class=\"contributor-link\"\u003eJeff Kinney\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jeff Kinney","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377038901411,"sku":"9781485900528","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485900528_4271d1d0-47b8-4694-b762-95f0a3754bfe.jpg?v=1776552584","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485900528","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}