{"product_id":"9781485903086","title":"Doodskoot","description":"\u003cp\u003eDit gaan nag raak in die Swartland...\u003cbr\u003e \u003cbr\u003ePaul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die land platloop. Daar is 'n aand, 'n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eLangs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, 'n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eAckerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie - sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin 'n dodelike jong vrou se kop vol planne op 'n vreeslike einde kan afstuur.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDoodskoot is 'n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur 'n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375466758307,"sku":"9781485903086","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485903086_21431977-522f-407d-8e4b-f53b2520d014.jpg?v=1776552910","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485903086","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}