{"product_id":"9781485903161","title":"Amatola","description":"\u003cp\u003eIn die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind.\u003cbr\u003eHulle blydskap is egter van korte duur: 'n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om 'n losprys te eis.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAmatola is Piet van Rooyen op sy beste.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+van+Rooyen\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet van Rooyen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet van Rooyen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375575908515,"sku":"9781485903161","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485903161_afb0c0bb-a22a-4fbc-90f1-f477784ce795.jpg?v=1776552927","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485903161","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}