{"product_id":"9781485903505","title":"Misverstand","description":"\u003cp\u003e'Misverstand' vertel die verhaal van Willem Prins, 'n middeljarige Suid-Afrikaanse skrywer wat na jare sonder veel sukses in Suid-Afrika in Parys is om 'n boekie erotika, wat hy tot sy skaamte onder 'n skuilnaam geskryf het, bekend te stel. Hier ontmoet hy vir Jackie, 'n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is Jackie wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.\u003cbr\u003eVan der Vyver se roman is nuuswaardig en aangrypend, maar ook humoristies en teer. 'Misverstand' wys waarom dié skrywer sedert die verskyning van 'Griet skryf 'n sprokie' een van die gewildste skrywers in Afrikaans is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marita+van+der+Vyver\" class=\"contributor-link\"\u003eMarita van der Vyver\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marita van der Vyver","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375738110115,"sku":"9781485903505","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485903505_9e26456e-c4d2-401d-82fa-611ee01db5e7.jpg?v=1776552976","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485903505","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}