{"product_id":"9781485904328","title":"Die afloerder","description":"\u003cp\u003eIemand loer vanuit die skadus.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVerslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir 'n rustiger lewe in Colesberg om 'n misdaadroman te skryf.\u003cbr\u003eMaar die platteland is allermins rustig: Daar is 'n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer.\u003cbr\u003eKaptein Siegfried Scholtz - 'n man wie se skuldgevoelens oor sy oorlede seun hom ry - kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.\u003cbr\u003eGaan hulle daarin slaag om te keer dat die slagter nog 'n lewe wreed in 'n bloederige swartsak verpak?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie afloerder is 'n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anel+Heidenrych\" class=\"contributor-link\"\u003eAnel Heidenrych\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anel Heidenrych","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377370480803,"sku":"9781485904328","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485904328_e10df098-4978-4fa1-ae4c-19e25883d09a.jpg?v=1776553123","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485904328","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}