{"product_id":"9781485904700","title":"Vier Susters (94)","description":"\u003cp\u003eRAPPORT TOP 100 - NOMMER 94\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag.\u003cbr\u003eIvy, die jongste, wil 'n onbevange lewe hê, 'n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry.\u003cbr\u003eSophié staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af.\u003cbr\u003eBeatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens.\u003cbr\u003eTerwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien.\u003cbr\u003eWaar Domenico Valente, 'n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits dryf.\u003cbr\u003eGerda Taljaard se Vier susters  is 'n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerda+Taljaard\" class=\"contributor-link\"\u003eGerda Taljaard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+RAPPORT100\" class=\"contributor-link\"\u003eRAPPORT100\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerda Taljaard,RAPPORT100","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375451193507,"sku":"9781485904700","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781485904700_76423afb-ba1c-48d7-8cd7-d2ed01983783.jpg?v=1776553182","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781485904700","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}