{"product_id":"9781770004665","title":"Manne wat bemoedig","description":"\u003cp\u003eAgter elke man wat gehelp het om die geskiedenis te vorm, staan die helde wat dit vir altyd verander het. Soos net Francine Rivers dit kan doen, vertel sy die verhale van vyf sulke geloofsmanne wat getrou na God se stem geluister het in die skadu van die leiers wat Hy uitverkies het:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e-          Aäron wat ons Ewige Hoëpriester simboliseer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e-          Kaleb wie se toewyding mense gedring het om hulle geloof in dade om te sit.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e-          Jonatan wie se nederigheid gelei het tot 'n vriend­-skap met die man wat in sy plek sou koning word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e-          Amos wat ten spyte van heftige teenkanting die Israeliete gewaarsku het oor die naderende oor­log wat hulle sou vernietig.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e-          Silas wat die apostels se woorde op skrif gestel het sodat dit vir die geslagte behoue kon bly.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDeur Francine se meesterlike vertelvermoë en aan­grypende karaktersketse sal lesers elkeen van hier­die manne op 'n besondere wyse leer ken.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francine+Rivers\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancine Rivers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francine Rivers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377119969443,"sku":"9781770004665","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770004665_47a1af7b-e085-4603-be7a-4453d47373de.jpg?v=1776569758","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770004665","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}