{"product_id":"9781770006997","title":"Die Bybellennium Eenvolumekommentaar","description":"\u003cp\u003eDie Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar is 'n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie.\u003cbr\u003eDie bundel is 'n bekostigbare verklaring van die hele Bybel vir predikante, studente en ernstige Bybellesers.\u003cbr\u003eGelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel 'n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fika+Janse+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eFika Janse van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marius+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eMarius Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fika Janse van Rensburg,Marius Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375591112867,"sku":"9781770006997","price":849.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770006997_79f29914-dad2-4eb5-8b11-d699de3586c4.jpg?v=1776569762","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770006997","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}