{"product_id":"9781770008045","title":"Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek","description":"\u003cp\u003eStormie Omartian se boeke het al baie mense se lewens aangeraak en hulle gehelp om die krag van gebed te ervaar. Die hartroerende en kragtige gebede in  Kragtige gebed deur God   se Woord - Gebedeboek  is saamgestel uit haar boek Kragtige gebed deur God se Woord. \u003cbr\u003e     Lesers sal deur hierdie boek God se stem en leiding ervaar van Genesis deur die Ou Testament tot by Jesus se lewe saam met die dissipels in die Nuwe Testament. Elke gebed van Stormie bring vir die lesers beskerming, persoonlike leiding en krag uit die Skrif en gee vir hulle bemoediging om elke dag vir God te leef. Hierdie handige boekie in sakpas-formaat is ideaal om mee te reis, in 'n handsak of tas te sit of om langs die bed te hou om soggens en saans daaruit te lees.\u003cbr\u003e      Kragtige gebed deur God se Woord - Gebedeboek  is 'n wonderlike geskenk vir elke gelowige.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stormie+Omartian\" class=\"contributor-link\"\u003eStormie Omartian\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stormie Omartian","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376480174243,"sku":"9781770008045","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770008045_68aa5e2d-9b60-466f-a684-d7c56b2a2d68.jpg?v=1776569767","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770008045","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}