{"product_id":"9781770022782","title":"Piekfyn Afrikaans EAT Graad 5 Onderwysersgids","description":"\u003cp\u003ePiekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Eerste Addisionele Taal.\u003cbr\u003eHierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur:\u003cbr\u003eâœ” te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind \u003cbr\u003eâœ” gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte\u003cbr\u003e     van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig\u003cbr\u003e âœ” 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien\u003cbr\u003e âœ” 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien\u003cbr\u003e âœ” beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon\u003cbr\u003e âœ” 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite\u003cbr\u003e âœ” 'n CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur  \u003cbr\u003eplakkate en idiome gratis beskikbaar te stel.\u003cbr\u003e Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV)\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586712256675,"sku":"9781770022782","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770022782_33a8b910-f2ca-4919-8e37-30bdc89aa647.jpg?v=1776569814","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770022782","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}