{"product_id":"9781770027107","title":"Piekfyn Afrikaans HT Graad 10 Leerderboek","description":"\u003cp\u003ePiekfyn Afrikaans Graad 10 vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal bevat hedendaagse leer- en onderrigmateriaal, dikwels prettig en spontaan geïntegreer met dié van ander vakke. Taalvaardighede word deeglik aangespreek in 'n verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie onderwysersgidse bied duidelike prosedures vir die gebruik van gepaste inhoud, kontekste en temas; onderrigplanne; wenke oor klaskamer praktyk en prosedures; volledige antwoordsleutels. Die Huistaal-onderwysersgids bevat 'n DVD waarop 'n kortfilm en 'n volledige onderwyserslêer verskyn.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie Piekfyn-reeks is geïntegreerde taaltekste saamgestel volgens die voorskrifte van die kurrikulum en goedgekeur vir die Nasionale\u003cbr\u003eTalelys. Dit is toeganklike en bruikbare hulpmiddels om leer, onderrig en assessering vir die onderwyser en die leerder te vergemaklik. Dit is die eerste taalreeks met 'n eie film op DVD om visuele geletterdheid en filmstudie te onderrig en te geniet.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375590293667,"sku":"9781770027107","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770027107_32891b17-6efc-4008-aa86-086efd592999.jpg?v=1776569885","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770027107","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}