{"product_id":"9781770028494","title":"Piekfyn Afrikaans HT Graad 5 Onderwysersgids","description":"\u003cp\u003eDie onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'¢ 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures\u003cbr\u003e'¢ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop\u003cbr\u003e'¢ wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied\u003cbr\u003e'¢ gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas\u003cbr\u003e'¢ onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning\u003cbr\u003e'¢ 'n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering\u003cbr\u003e'¢ 'n CD waarop 'n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375485108387,"sku":"9781770028494","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770028494_16787d10-a65b-4e47-918b-54ab894da049.jpg?v=1776569956","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770028494","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}