{"product_id":"9781770028586","title":"Piekfyn Afrikaans HT Graad 11 Leerderboek","description":"\u003cp\u003ePiekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporêre leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop,\u003cbr\u003edie Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook vir begrip en pure genot\u003cbr\u003einteressante tekste lees \u003cbr\u003ein verskillende sosiale situasies kommunikeer\u003cbr\u003everskeie visuele tekste verstaan en verduidelik\u003cbr\u003evlot en ekspressief praat en toesprake lewer\u003cbr\u003enoukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik\u003cbr\u003eheelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf.\u003cbr\u003eMaar dis nie al nie . . . Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJa, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! 'Mandelarylaan se stories' is 'n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586717565091,"sku":"9781770028586","price":456.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770028586_0210c83f-e82a-4609-8250-9f83c05948ca.jpg?v=1776569971","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770028586","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}