{"product_id":"9781770028593","title":"Piekfyn Afrikaans HT Graad 11 Onderwysersgids","description":"\u003cp\u003eUiteindelik! 'n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree - ons bied 'n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDie leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop\u003cbr\u003ete fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind\u003cbr\u003e'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas\u003cbr\u003evolledige onderrigplanne vir elke tweeweeklikse module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien\u003cbr\u003e'n formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel\u003cbr\u003eaanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op 'Lees' te kliek en die dokumente uit te speel vir die onderwyserslêer. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eOok volkleur plakkate! Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586717827235,"sku":"9781770028593","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770028593_09c84621-b0ba-44b1-874d-405f5b04f520.jpg?v=1776569979","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770028593","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}