{"product_id":"9781770028678","title":"Piekfyn Afrikaans EAT Graad 11 Onderwysergids","description":"\u003cp\u003ePiekfyn Afrikaans Graad 11 se Onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Graad 11-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun, fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.\u003cbr\u003eDit bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en 'n wye verskeidenheid tekssoorte ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk \u003cbr\u003eDit bevat ook 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.\u003cbr\u003e'n CD waarop gratis materiaal (soos volkleur plakkate en idiome) is ingesluit is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586718449827,"sku":"9781770028678","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770028678_e3b4d0ae-d42c-4cb7-97d4-f71e23a22529.jpg?v=1776569993","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770028678","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}