{"product_id":"9781770028722","title":"Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 11 Leerderboek","description":"\u003cp\u003eHou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou kan jy dit albei in die Afrikaanse klas doen! Bladsak Graad 11 is 'n cool boek. Jy  aan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy na die tweede DVD van \"Mandela-rylaan se stories\" kyk  -  ons eie TV-sepie en wat spesiaal vir jou as leerder wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal, verfi lm is. Behalwe kyk, gaan jy ook: \u003cbr\u003elekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure, \u003cbr\u003ein verskillende sosiale situasies kommunikeer, \u003cbr\u003evir begrip en pure genot interessante tekste lees, \u003cbr\u003everskeie visuele tekste verstaan en verduidelik, \u003cbr\u003evlot en ekspressief praat en toesprake lewer oor die sepie en ander funky onderwerpe, \u003cbr\u003enoukeurig en krities na taalgebruik luister, \u003cbr\u003etaalstrukture deeglik hersien en foutloos gebruik, \u003cbr\u003esplinternuwe woorde en sinne gebruik, \u003cbr\u003eheelwat transaksionele tekste beplan en skryf, \u003cbr\u003egereeld assessering van jou eie of jou maat se werk doen, \u003cbr\u003edeeglik vir die eksamen voorberei aan die hand van die Taalgids en Letterkundegids. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBladsak Graad 11 bevat omvattende, geintegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat jy moet verstaan en ken om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieende vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586718777507,"sku":"9781770028722","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770028722_abe6fe48-6f83-49d1-8914-5c8168fe3b1b.jpg?v=1776570000","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770028722","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}