{"product_id":"9781770028739","title":"Bladsak EAT - 'n Geïntegreerde taalteks Graad 11 Onderwysergids","description":"\u003cp\u003eHierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur:\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e- visuele geletterdheid maklik te kan onderrig aan die hand van 'n TV-sepie, Stories van Mandela-rylaan, wat spesiaal vir Bladsak verfi lm is\u003cbr\u003e- 'n volledige antwoordsleutel vir elke episode te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos   Padkoswenke, Bladsak kosblik, die Taalgids en Letterkundegids.\u003cbr\u003e- ritse wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied te gee \u003cbr\u003e- te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind\u003cbr\u003e- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas\u003cbr\u003e- bruikbare onderrigplanne vir elke episode, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien\u003cbr\u003e- 'n omvattende, formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel.\u003cbr\u003e- gratis visuele materiaal (plakkate) vir klaskamergebruik op die DVD te voorsien.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375715303587,"sku":"9781770028739","price":412.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770028739_004bc061-8e4b-4383-8073-c02101f99d3d.jpg?v=1776570006","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770028739","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}