{"product_id":"9781770029033","title":"Kroonsteen Leesreeks Graad 6 Leesboek 1 Vlak 5: Die kroon van die water","description":"\u003cp\u003eGRAAD 4 TOT 6\u003cbr\u003eDie Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Maar dan, een aand, sien hulle iets aardig terwyl hulle die duiktoerusting bere . . . Die swembad se water skuif weg en 'n opening verskyn op die bodem. Twee duikers klim uit die tonnel onder die swembad. Die Dapper Drie moet ondersoek instel. Maar waarheen sal die tonnel hulle lei? Sal hulle staande bly teen Walg se volgende aanslag? En sal hulle die Waterkroon in die hande kan kry? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie kroon van die water is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586720579747,"sku":"9781770029033","price":416.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770029033_dd316756-8770-4b12-87fc-46ad3cbf4c4f.jpg?v=1776570055","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770029033","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}