{"product_id":"9781770029149","title":"Kroonsteen Leesreeks Graad 5 Leesboek 3 Vlak 4: Liplekker Leesdinge","description":"\u003cp\u003eGRAAD 5\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLiplekker leesdinge (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. \u003cbr\u003eDie reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. \u003cbr\u003eDie Boek 3-reeks bevat ses bundels: \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge - Vlak 1 (Graad 4) \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge - Vlak 2 (Graad 4) \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge - Vlak 3 (Graad 5) \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge - Vlak 4 (Graad 5)  \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge - Vlak 5 (Graad 6) \u003cbr\u003eLiplekker leesdinge - Vlak 6 (Graad 6)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586722349219,"sku":"9781770029149","price":377.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770029149_b9747ac8-8edb-49b0-b949-8b62c22abdf7.jpg?v=1776570117","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770029149","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}