{"product_id":"9781770029484","title":"Piekfyn Afrikaans HT Graad 9 Leerderboek","description":"\u003cp\u003ePiekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal.\u003cbr\u003eDaar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie en ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. \u003cbr\u003eDie aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. \u003cbr\u003eKort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: \u003cbr\u003e- verskeie stories en inligtingstekste lees\u003cbr\u003e- visuele tekste krities interpreter en verduidelik \u003cbr\u003e- oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies\u003cbr\u003e- hardoplees en toespraak lewer \u003cbr\u003e- aandagtig en krities na inligting en stories luister\u003cbr\u003e- taalstrukture en -konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik \u003cbr\u003e- transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf. \u003cbr\u003ePiekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375593603235,"sku":"9781770029484","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770029484_580e225d-728c-467d-a329-b0afbef7ae24.jpg?v=1776570238","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770029484","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}