{"product_id":"9781770079120","title":"Veldgids tot bome van Suider-Afrika","description":"\u003cp\u003eHierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSuider-Afrika het 'n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto's van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Braam+van+Wyk\" class=\"contributor-link\"\u003eBraam van Wyk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+van+Wyk\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet van Wyk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Braam van Wyk,Piet van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375596028067,"sku":"9781770079120","price":650.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770079120_366e370c-ee4a-4dfa-a4e6-0216f9a5b436.jpg?v=1776570883","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770079120","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}