{"product_id":"9781770221642","title":"Die verste uur","description":"\u003cp\u003eGedeeltelik liefdesverhaal, gedeeltelik wetenskapfiksie. So word Steve Hofmeyr se jongste en baie buitengewone roman, Die verste uur, beskryf.\u003cbr\u003e\tJamie van der Merwe is 'n jong eerstejaarstudent wat op die skrywes van 'n vermiste professor, doktor Arnold du Plessis, afkom: sy biografie oor die komponis Rameau, en 'n lang liefdesbrief aan sy vrou. Deur die lees van hierdie skrywes ontdek Jamie die geheim waarin die professor se verdwyning gehul is - dat hy vasgevang is in 'n tydreis - en vind die sleutel tot sy bevryding, maar loop dan gevaar om die liefde van sy lewe te verloor.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Hofmeyr\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Hofmeyr\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Hofmeyr","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375612280995,"sku":"9781770221642","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770221642_99c5364d-2237-47fa-9aaf-5ed17b08de13.jpg?v=1776572490","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770221642","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}