{"product_id":"9781770224186","title":"Kapabel","description":"\u003cp\u003eIn die oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat kon lei tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit 'n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes 'n ander kitaar leer  laan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock 'n roll ...' Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reëls gou weg. Dit kos 'n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief.\u003cbr\u003eToe ontplof alles.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Hofmeyr\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Hofmeyr\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Hofmeyr","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375728017571,"sku":"9781770224186","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781770224186_faa782f4-fece-47b7-b0ee-33279a5fca24.jpg?v=1776572563","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781770224186","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}