{"product_id":"9781775840077","title":"Meneer Koning se Ongelooflike Reis Aktiwiteitsboek (Plakkers ingesluit)","description":"\u003cp\u003eDie belang van vroeë kinderonderwys is nou reeds goed bewerkstellig en gehalte-produkte is nodig om hierdie sleutel-opvoedingsveld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Koning se Ongelooflike Reis, 'n bekoorlike kinderverhaal van avontuur en gelukkige eindes, het juis só 'n produk geskep: 'n aktiwiteitsboek wat in tandem met die storieboek gebruik kan word, of as 'n alleenstande projek vir vroeë leerders kan dien. Met 32 bladsye vol prente om in te kleur en kopkrappers om op te los, sal hierdie aktiwiteitsboek kinders vir ure lank besig hou, terwyl hulle terselfdertyd leer. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek: bevorder die herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koördinasie; stel kinders voor aan letters en getalle; bied 'n stel-dit-saam-papierspeelding; leer kinders die basiese feite oor pikkewyne en ander seelewe, en kweek 'n algemene bewustheid en respek vir die natuur. Daar is ook skakels na 'n webtuiste waar verdere kopkrappers afgelaai kan word om die pret nog langer uit te rek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+David+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"David du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375735259299,"sku":"9781775840077","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781775840077_5938aa3c-a398-4726-af1a-64b1614c9c36.jpg?v=1776574022","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775840077","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}