{"product_id":"9781775840138","title":"Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend Aktiwiteitsboek","description":"\u003cp\u003eVroeë kinderopvoeding vereis produkte van hoë gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend - 'n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes - het 'n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as 'n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word.Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en 'n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koördinasie;stel syfers en letters bekend;bied 'n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot 'n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.\u003cbr\u003eAlso available in English\u003cbr\u003eOok beskikbaar : Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Charles+de+Villiers\" class=\"contributor-link\"\u003eCharles de Villiers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+David+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Charles de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375592095907,"sku":"9781775840138","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781775840138_16cced57-2115-4671-9749-f51f3b0d608d.jpg?v=1776574038","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775840138","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}