{"product_id":"9781775841449","title":"Weefselsoute vir kinders","description":"\u003cp\u003eDie 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is.\u003cbr\u003eIn hierdie boek, 'n opvolger van Weefselsoute vir heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute  wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder - vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in 'n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieët te verhoog. Vir vinnige verwysing word 'n tabel van kwale ingesluit.\u003cbr\u003eHierdie boek is 'n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels wat hul gesondheid  bevorder, belangstel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Margaret+Roberts\" class=\"contributor-link\"\u003eMargaret Roberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Margaret Roberts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375550775459,"sku":"9781775841449","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781775841449_8d593705-d9e6-495f-80f2-a8b2f1888a50.jpg?v=1776574166","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775841449","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}