{"product_id":"9781775841906","title":"Hagedash die hadeda","description":"\u003cp\u003e'n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal sommer weet hoe lyk Hagedash en haar gesin - die karakters lyk nes die komiese voëls wat elke dag op grasperke by hulle huise te siene is.\u003cbr\u003eDie teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp 'n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik 'n rustige toneel is, word vinnig omskep in 'n groot beroering - maar alles kom tot 'n vredeliewende einde.\u003cbr\u003eDie kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, 'n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep.\u003cbr\u003e'n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem.\u003cbr\u003eDit is die derde titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhale' - reeks, wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Charles+de+Villiers\" class=\"contributor-link\"\u003eCharles de Villiers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Claire+Norden\" class=\"contributor-link\"\u003eClaire Norden\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Charles de Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375550840995,"sku":"9781775841906","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781775841906_ba99ae2f-3a5c-47e2-a758-1b2c99283c42.jpg?v=1776574212","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775841906","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}