{"product_id":"9781775842248","title":"Insektopedie","description":"\u003cp\u003eInsektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie - van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue.'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou.Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf.Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erik+Holm\" class=\"contributor-link\"\u003eErik Holm\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erik Holm","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375606907043,"sku":"9781775842248","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781775842248_dacff31e-30fb-45d6-b4fa-5b72a168ab9b.jpg?v=1776574242","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775842248","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}