{"product_id":"9781775847588","title":"Sasol Oorsiglys van Voels in Suider-Afrika","description":"\u003cp\u003eAl lank 'n gewilde hulpbron, die nuwe, opgedateerde Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika  is nou beskikbaar. Dit bevat 'n lys van al die voëls wat in die streek te sien is, en bied 'n eenvoudige metode om aan te dui waar en wanneer jy hulle waargeneem het. In gerieflike sakformaat bied dit:\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eKruisverwysings na die nuwe Sasol Voëls van Suider-Afrika (vyfde uitgawe)\u003cbr\u003eSes kolumme vir veelvuldige waarnemings op ses verskillende plekke\u003cbr\u003eJongste name van alle Suider-Afrikaanse voëls\u003cbr\u003eEndemiese en bedreigingstatus\u003cbr\u003eSal verwelkom word deur die streek se voëlkykers wat hulle waarnemings in Afrikaans wil nasien en opteken.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sasol\" class=\"contributor-link\"\u003eSasol\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sasol","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375436644515,"sku":"9781775847588","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781775847588_fceb29e6-1926-4cc2-a9b7-594f2a0a8127.jpg?v=1776574890","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775847588","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}