{"product_id":"9781775891376","title":"Nuwe Alles-in-Een Afrikaans EAT Graad 3 Klankboek  Onderwysersgids","description":"\u003cp\u003eDie Klankboek vir leerders EAT Onderwysersgids bevat 'n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Dit bevat die memorandum vir die aktiwiteite in die leerder se boek. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47586942845091,"sku":"9781775891376","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775891376","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}