{"product_id":"9781775895343","title":"Nuwe Alles-in-Een Afrikaans Graad R Klankboek Onderwysersgids + CD","description":"\u003cp\u003eDie Klankboek vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud van taal, klanke, spelreels, die ontwikkeling van die dominante hand en korrekte potloodgreep, met minstens twee tot vier bladsye interaktiewe aktiwiteite per week. Die Leerderboek verskaf aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids lei die tuisskoolouer of onderwyser hoe om die boek aan te wend.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587097018531,"sku":"9781775895343","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781775895343","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}