{"product_id":"9781776056507","title":"Heelword","description":"\u003cp\u003eDie eerlike manier waarop Tania in haar skrywes met haar eie, maar ook alle mense se gereelde en diepste emosies omgaan, het 'n belangrike aar in lesers se gevoelslewens raakgeboor.\u003cbr\u003eHeelword is die tweede bundel uit die pen en lewe van die Oudtshoorn skrywer, Tania Smit. Haar eerste bundel, Hekelwoorde van My Hart, het in die bestek van twee jaar tot duisende boekverkope en volgelinge op sosiale media gelei, en is deur The South African Independent Publisher's Awards aangewys as die mees inspirerende bundel van 2019.\u003cbr\u003eVan haar kortverhale en gedigte is ook tydens die KKNK van 2019 deur die geliefde wyle Paul Eilers voorgelees.\u003cbr\u003eOor die Outeur:\u003cbr\u003eTania Smit woon in Oudtshoorn saam met haar twee tienerkinders, Julia en Adrian. Sy skryf oor die voel van haar eie lewe as reënboogkind, single dating in haar veertigs, haar vrese en oorwinnings, om gevat en gelos te wees, genoeg en te min te wees, oor wyn en vure en kos en reis en ma-wees en menswees. Sy is 'n dromer maar ook 'n realis. Die woorde in hierdie bundel is haar storie, maar ook almal se storie\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tania+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eTania Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tania Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378429280419,"sku":"9781776056507","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776056507_41528a9c-88d6-43f2-925f-124ac7705960.jpg?v=1776578593","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776056507","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}