{"product_id":"9781776070091","title":"Verskuns vir EAT Graad 12","description":"\u003cp\u003eHoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek - in taal wat leerders verstaan.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOnthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat maak ons studiewerkgidse anders?\u003cbr\u003eHierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riens+Vosloo\" class=\"contributor-link\"\u003eRiens Vosloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Best+Books+Studiewerkgids\" class=\"contributor-link\"\u003eBest Books Studiewerkgids\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riens Vosloo,Best Books Studiewerkgids","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587174318243,"sku":"9781776070091","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776070091_6ed933ef-3900-45fa-965a-a1df6df25f64.jpg?v=1776578672","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776070091","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}