{"product_id":"9781776070404","title":"Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteite Handleiding","description":"\u003cp\u003eDie handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op 'n speelse manier.\u003cbr\u003eElke week (daar is 40 weke) begin met 'n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met 'n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met 'n storie. Dit bevat ook 'n 'Bak-en-brou'-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos 'n varkkoekie wat by die 'Plaasdiere'-tema aansluit asook 'n poppekasstorie.\u003cbr\u003eDie handleiding bevat\u003cbr\u003e- aktiwiteite wat al die ELDA's (vroeë leerontwikkelingsareas soos 'Kreatiwiteit', 'Welsyn', ens., dek.\u003cbr\u003e- agtergrondinligting oor die voorskoolse program.\u003cbr\u003e- wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word.\u003cbr\u003e- basiese konsepte wat die kind moet leer.\u003cbr\u003e- temas soos 'Ek', 'My liggaam', 'Diere' (met aparte temas soos 'Voëls', 'Troeteldiere' en 'Plaasdiere'), en 'My omgewing', ens.\u003cbr\u003eDie handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523861954723,"sku":"9781776070404","price":598.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776070404_ffe704fa-fff0-41bd-b038-88560e5f358e.jpg?v=1776578709","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776070404","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}