{"product_id":"9781776070961","title":"Nuwe Alles-in-Een Gegradeerde Leesreeks Graad R: Vlak 5 Leesboek 3: Jakkals en Kraai","description":"\u003cp\u003eDie Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.  - Fokus: Prentestorie met duidelike storielyn. Onderwyser lees inleidende twee bladsye en daarna die sinne op die linkerkantste bladsy. Leerders lees die patroonsin op die regterkantste bladsy. Daar is variasie in die patroonsinne wat gelees word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47587188342947,"sku":"9781776070961","price":82.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776070961","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}