{"product_id":"9781776071838","title":"Nuwe Alles-In-Een Leer lees en skryf vir Graad 3","description":"\u003cp\u003eDie Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis 'n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in dié werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met 'n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, drukhandskrif en taalwerk in Graad 3.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reëlspasiëring, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.​\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523856646307,"sku":"9781776071838","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776071838_732009ca-9dde-4292-8c59-b804f6ca4a5b.jpg?v=1776579424","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776071838","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}