{"product_id":"9781776071906","title":"New All-In-One Activity Book for Pre-schoolers 2","description":"\u003cp\u003eDie tweede aktiwiteitsboek sluit aan by temas wat in die eerste boek gedoen is, en brei daarop uit met dertig splinternuwe 3D en 2D volkleuraktiwiteite. 'n Verwyderbare handleiding in die middel van dié boek bied praktiese wenke vir elke aktiwiteit en tema. Wenke word byvoorbeeld gegee vir bewegingsaktiwiteite, liedjies en rympies en die oordra van algemene agtergrondkennis. Dit verduidelik ook hoe die handwerkaktiwiteite aangepak moet word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTemas wat behandel word, sluit in: 'Goggas', 'Water', 'My klere en liggaam', 'Plaasdiere', 'Diere wat binne en buite die water woon'\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verskillende ouderdomme voorskoolse kinders verskil geweldig van mekaar ten opsigte van liggaamlike en emosionele ontwikkeling. Daarom is al die wenke duidelik gegradeer vir peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R en Graad 1.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Voorskoolse aktiwiteitsboek 1 en 2 is al wat u nodig het om leermateriaal vir kinders van 18 maande tot vyf jaar te bied. Dit word ook in Graad RR (groep 3) gebruik.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+BEST+BOOKS\" class=\"contributor-link\"\u003eBEST BOOKS\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"BEST BOOKS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47523885711523,"sku":"9781776071906","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776071906_a02c21c1-839c-4ddc-b5d1-3c2406e02100.jpg?v=1776579454","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776071906","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}