{"product_id":"9781776072071","title":"Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen Graad 10 Huistaal","description":"\u003cp\u003eBest Books Eksamenhulp vir Graad 10 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike oefenboek met agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as vier konsepvraestelle om die grondslag vir sukses in die eksamen te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begripstoets, wat op uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekstipes soos resensies, spotprente en artikels gebaseer is, en ’n hersieningstoets. Dié boek bevat ook waardevolle wenke en praktiese raad vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie oefenboek lê die grondslag vir sukses in die VOO-band en bevat deurtastende opsommings van elke taalstruktuur en -konvensie soos wat die kurrikulum vereis in. Dit is dus ’n oefenboek vir leerders om tot Graad 12 te hou en saam met Best Books se oefenboeke vir Graad 11 en 12 te gebruik om terme na te slaan en te hersien.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie oefenboek\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eis saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die jongste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.\u003cbr\u003esluit agt hoofstukke wat ál die taalstrukture en -konvensies dek, in.\u003cbr\u003ebevat taaloefeninge, gebaseer op uittreksels uit die jongste jeugboeke, wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas.\u003cbr\u003ebevat wenke en raad met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.\u003cbr\u003esluit twee konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 elk in.\u003cbr\u003ebied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.\u003cbr\u003eis geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Isabella+Venish\" class=\"contributor-link\"\u003eIsabella Venish\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Best+Books+Eksamenhulp\" class=\"contributor-link\"\u003eBest Books Eksamenhulp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Isabella Venish,Best Books Eksamenhulp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376925786275,"sku":"9781776072071","price":289.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776072071_4dc8cdeb-5c31-4cb6-b75c-36e782b3269c.jpg?v=1776579502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776072071","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}