{"product_id":"9781776072095","title":"Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen Graad 12 Huistaal","description":"\u003cp\u003eDie Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie eksamenoefenboek is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.\u003cbr\u003ebevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas.\u003cbr\u003ebevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.\u003cbr\u003esluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 in.\u003cbr\u003ebied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.\u003cbr\u003eis geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Martlie+Jordaan\" class=\"contributor-link\"\u003eMartlie Jordaan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Best+Books+Eksamenhulp\" class=\"contributor-link\"\u003eBest Books Eksamenhulp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Martlie Jordaan,Best Books Eksamenhulp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377337909411,"sku":"9781776072095","price":228.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776072095_dfb33f0d-a371-439c-b709-1ea11f3563d5.jpg?v=1776579510","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776072095","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}