{"product_id":"9781776074068","title":"Om teen treine te skree - 11 Nuwe dramas vir Graad 7 tot 9","description":"\u003cp\u003e(Gr 7 - 9 AFR HT). Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Kanya Viljoen se toneelstuk is die titelstuk van hierdie versameling tekste. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Ongelukkig moet daar ook struikelblokke wees wat die reis na volwassenheid bemoeilik. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as 'n 'reis na nêrens' in die eerste drama in hierdie bundel. In 'Reënblom' word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat 'n kind vir die ouer\u003cbr\u003emense uitkoms gee met water vir almal. Ook in 'Is jy al wakker?' is dit die jonger mense wat daarin slaag om die ouer garde uit die groef van hulle verlede te laat losbreek. Die dramas, met aktuele temas, is 'n uitsonderlike bundel vir elke leerder om te besit en aan te wend vir leesgenot, verhoogoptredes en kunswedstryde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Best+Books\" class=\"contributor-link\"\u003eBest Books\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tanya+Viviers\" class=\"contributor-link\"\u003eTanya Viviers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Best Books,Tanya Viviers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381258764451,"sku":"9781776074068","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776074068_1ff18992-1cbb-4f38-8e2e-d4661dbd93b5.jpg?v=1776579709","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776074068","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}