{"product_id":"9781776077632","title":"Huisgenoot: Het jy geweet?","description":"\u003cp\u003eHET JY GEWEET dat sebras eintlik swart met wit strepe is? Dat daar 206 bene in die menslike liggaam is? Of dat Tafelberg miljoene jare gelede die bodem van 'n vallei was? Glo dit of nie, dis alles waar!\u003cbr\u003eLeer alles wat jy nog ooit wou weet oor ons pragtige land Suid-Afrika se amptelike landstale, ons nasionale simbole, die Groot Vyf, bekende landmerke, ons besonderse plantegroei, en ons land se handel en nywerheid. Kom leer saam oor fotosintese, die watersiklus, elektriese stroombane en die periodieke tabel, en verwonder jou aan verstommende feite en infografika oor die ruimte, die menslike liggaam, see- en landdiere, voëls, insekte, en soveel meer.\u003cbr\u003eHet jy geweet? is propvol inligting wat oud en jonk sal laat uitroep: 'Sjoe, dít het ek nie geweet nie!'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Huisgenoot\" class=\"contributor-link\"\u003eHuisgenoot\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Huisgenoot","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382947889315,"sku":"9781776077632","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776077632_6f4cfb3f-76b0-4f5f-87f4-a685001d9ae1.jpg?v=1776579735","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776077632","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}