{"product_id":"9781776092031","title":"Hoe verklaar jy dit? 2","description":"\u003cp\u003eNa die ongelooflike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit?  is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wêreld verder te bevredig nie.\u003cbr\u003eIn Hoe verklaar jy dit? #2  bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG  se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wêreld om ons minder vreemd te maak.\u003cbr\u003eHoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oënskynlike voordeel daarin nie.\u003cbr\u003eIs dit werklik nodig om te weet wat 'n Jerusalem-kriek of 'n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom 'n mens se oë traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2  jou nog meer fassineer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Danny+Fourie\" class=\"contributor-link\"\u003eDanny Fourie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Danny Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375620866211,"sku":"9781776092031","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776092031_e4aed4cb-38ed-4ac9-a3cf-401d3c57a12a.jpg?v=1776579916","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776092031","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}