{"product_id":"9781776092444","title":"Vrae en feite vir nuuskierige agies","description":"\u003cp\u003eIs jy 'n nuuskierige agie wat wil weet...\u003cbr\u003e ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as 'n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.\u003cbr\u003e Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak...\u003cbr\u003e Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.\u003cbr\u003e Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme! \u003cbr\u003e Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adinda+Vermaak\" class=\"contributor-link\"\u003eAdinda Vermaak\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Adinda Vermaak","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375681159331,"sku":"9781776092444","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776092444_7c1afa63-e4ec-48d4-8715-eba0138bdd5f.jpg?v=1776579968","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776092444","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}