{"product_id":"9781776093670","title":"Die Lucky Strike","description":"\u003cp\u003eJy mag dink jy is klaar met die verlede, maar eintlik is die verlede nooit klaar met jou nie.\u003cbr\u003eNet toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op 'n wildsplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte.\u003cbr\u003eDaar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy was in sy element -die element van vrees.\u003cbr\u003eMaar eers wag sy neef, majoor Darius Keiser, en sy geliefde Tes op hom. Ook sy twee eertydse kamerade in Spesmagte, Gertjan en Carlos. En die lang vrou met 'n donkerbril wat haar Lucky Strikes met soveel toewyding rook ...\u003cbr\u003eDit is 'n diggeweefde web van verraad en misleiding wat hy eiehandig sal moet ontrafel.\u003cbr\u003eSonder genade. Want hy is Die Sluiper en genade is God se domein.\u003cbr\u003eDie vervolg op Die Onaantasbares\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Hofmeyr\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Hofmeyr\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Hofmeyr","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376655646883,"sku":"9781776093670","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776093670_71d46a93-1aae-478b-82cd-8e3703b3dc87.jpg?v=1776580091","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776093670","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}