{"product_id":"9781776093939","title":"Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2","description":"\u003cp\u003eDie boek is die opvolg van die gewilde Vrae en feite vir nuuskierige agies, waarvan meer as 8 000 eksemplare verkoop het. \u003cbr\u003eVir almal wat dors na kennis, bring die legendariese opvoedkundige Riette Hugo uitgebreide antwoorde op vrae soos: \u003cbr\u003eWatter mini-mini-miniatuur goggas leef op jou lyf? \u003cbr\u003eBestaan daar nog regte hekse? \u003cbr\u003eHoe het een skoot 50 miljoen mense se dood veroorsaak? \u003cbr\u003eWat is seksisme en hoe kan dit jou lewe beinvloed? \u003cbr\u003eHet mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog? \u003cbr\u003eWie was die eerste nuuskierige agie? \u003cbr\u003eHierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! \u003cbr\u003ePropvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme! \u003cbr\u003eLaaste vraag: Watter feit staan soos 'n paal bo water? Feit: Kennis is mag!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Riette+Hugo\" class=\"contributor-link\"\u003eRiette Hugo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Riette Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377006887075,"sku":"9781776093939","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776093939_80c7682b-bf2d-440c-b087-721b8a108381.jpg?v=1776580118","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776093939","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}