{"product_id":"9781776095247","title":"Voetstoots","description":"\u003cp\u003eVoetstoots  is 'n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.'n Begrafnisbrief uit Holland. 'n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om 'n kind te begrawe. 'n Glips met bensien in die tamatieslaai. 'n Sywurmhart wat sy in haar Bybel bêre. Mense sonder 'n woord van eer.' n Eensame oom wie se hondjie op 'n sypaadjie doodgebyt is. 'n Lys van moets en moenies vir dames uit 1944. 'n Boks papsakwyn wat suur geword het.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eDis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in 'n kleurvolle lappieskombers. En Annelie is bedrewe met die rygnaald.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annelie+Botes\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnelie Botes\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annelie Botes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376890790051,"sku":"9781776095247","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776095247_cefbd3f0-3cb5-4c42-9a2e-9b29e9f46c0b.jpg?v=1776580243","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776095247","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}