{"product_id":"9781776172368","title":"Van Alexandrië na Ithaka","description":"\u003cp\u003eVerskeie van Konstantinos Kavafis se gedigte is al in Afrikaans vertaal maar dit is die eerste keer dat so ’n groot aantal vertalings in een bundel saamgevat word, en die eerste keer dat die gedigte direk uit Grieks vertaal is.\u003cbr\u003eKavafis se gedigte, alhoewel meer as ’n eeu gelede in ’n verre land geskryf, spreek steeds tot mens vandag dit resoneer oor land en\u003cbr\u003etydgrense heen.\u003cbr\u003eUys Krige het Kavafis as ’n moderne praatdigter beskryf dit is asof hy op ’n gemaklike doodgewone manier met jou praat en dit kom goed oor in Afrikaans.\u003cbr\u003e Hierdie versameling gedigte is vir die leek sowel as die geleerde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Konstantinos+P+Kavavis\" class=\"contributor-link\"\u003eKonstantinos P Kavavis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Konstantinos P Kavavis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676646162595,"sku":"9781776172368","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781776172368_ad680536-6cac-4535-9ff3-00d2680b4286.jpg?v=1778973747","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172368","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}