{"product_id":"9781776172375","title":"Helaas","description":"\u003cp\u003eHelaas is 'n bundel wat ondermeer staan in die teken van die toenemendeouderdom en naderende dood.\u003cbr\u003eTalle intertekstuele heenwysings na veral Nederlandse digters en hulwerk, en die tweede helfte van die bundel bestaan uit vertalings uit die Middelnederlandse letterkunde, sowel van bekende, klassieke gedigte. Heelwat humoristiese en satiriese eie gedigte (ook liefdesverse). In hierdie bundel word daar op intellektuele wyse 'n groot verskeidenheid onderwerpe hanteer en interessant genoeg sluit dit juis ook emosionele sake in. Die digter besin oor sy herkoms en sy toekoms, sy huis, sy lewe in sy gesin, maar ook oor ander digters en skrywers, oor sensitiewe en oor intellektuele kwessies.\u003cbr\u003eDie gestrooptheid en direktheid van die verse spreek die leser aan... daar is veel in die bundel wat meevoerend en ontroerend is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hennie+van+Coller\" class=\"contributor-link\"\u003eHennie van Coller\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hennie van Coller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377372381347,"sku":"9781776172375","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172375_30f32c44-e18b-48f8-85f2-a60670d302f6.jpg?v=1776580597","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172375","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}