{"product_id":"9781776172573","title":"Seks, skoonma's en skuld","description":"\u003cp\u003eSeks, skoonma's en skuld - 'n Troostante se gids vir gesonder verhoudings is\u003cbr\u003e'n blik op eietydse verhoudings se grootste uitdagings en oplossings deur\u003cbr\u003eiemand wat die seerder kant van die lewe en die liefde ken.\u003cbr\u003eElize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in\u003cbr\u003ebriewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude vir\u003cbr\u003everhoudingsartikels na vore gekom het. Seks, skoonma's en skuld is van die\u003cbr\u003egrootste brandpunte en sy spreek die fynere detail hiervan aan. Lees oor:\u003cbr\u003e• Verhoudings met ekse en hoe om na die opbreek van verhoudings te\u003cbr\u003eherstel.\u003cbr\u003e• Die invloed van tegnologie op verhoudings soos Facebookaffairs\u003cbr\u003e• Hoe om familiekrisisse af te weer en skoonfamilies te hanteer\u003cbr\u003e• Hoe om ouers en kinders se soms stormagtige verhoudings te navigeer\u003cbr\u003e• Hoe om veilig uit die greep van verslawings te kom\u003cbr\u003e• Hoe om te maak as dinge in die slaapkamer verkeerd loop\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elize+Parker\" class=\"contributor-link\"\u003eElize Parker\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elize Parker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524430151843,"sku":"9781776172573","price":30.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172573_a5660edf-6fbc-4b9c-9956-042dbbd9d561.jpg?v=1776580619","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172573","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}