{"product_id":"9781776172702","title":"Covid -Krisis en Geleenthede vir die Onderwys","description":"\u003cp\u003eDaar is geen plaasvervanger vir ryke ondervinding en die krag van nadenke om die publiek te laat sin maak van die krisis in en die oplossings vir die onderwys nie. In hierdie toeganklike en insigryke versameling van sy skryfwerk, bring Prof. Michael le Cordeur daardie kombinasie van persoonlike ondervinding en wetenskaplike besinning en pas dit toe op die onderwys in pandemie-tye. Die resultaat is ’n waardevolle hulpbron vir sowel onderwysers as beplanners. – Prof. Jonathan Jansen, Uitgelese Professor in Opvoedkunde-beleidstudie aan die Universiteit van Stellenbosch.\u003cbr\u003eOpenbare gesondheid was die onmiddellike bron van kommer toe COVID-19 Suid-Afrika getref het. Die reaksie van ons onderwysstelsel sou tot die uiterste getoets word. In hierdie tydige, pragmatiese en visioenêre boek benut Prof. Michael le Cordeur sy ondervinding as onderwyser, lektor en navorser om ’n historiese blik te verskaf oor wat die opvoedkundige nalatenskap van COVID-19 mag wees, en die geleenthede wat dit bied vir die herverbeel van onderwys in hierdie land. Wat ook al jou plek in die opvoedkundige landskap, COVID: Krisis en Geleenthede vir die Onderwys is ’n moet-lees vir almal wat bekommerd is oor die stelsel-skok wat COVID-19 die onderwys toegedien het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Michael+le+Cordeur\" class=\"contributor-link\"\u003eMichael le Cordeur\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Michael le Cordeur,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380729626787,"sku":"9781776172702","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172702_9f6e4fd0-f39b-44fb-a397-ab8a86609f1d.jpg?v=1776580641","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172702","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}